Jaarboeke

Vakdidaktiek van Lewenswetenskappe 400


 
Modulekode VLW 400
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Aard en struktuur van die vak. Doelstellings met die onderrig. Sillabusontleding en werkskema. Vermindering van vakinhoud. Leerdoelwitformulering. Leerteorie en ontdekkende leer. Lewenswetenskappe-laboratorium. Lesontwerpe en -evaluering. Vraagstelling. Eksperimentering en demonstrasie. Mikroskoopwerk. Disseksies. Evaluering.
Modulekrediete 24.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Geesteswetenskaplike Opvoedkun
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences